DEEL I: Tydens Kersfees is dit altyd maklik om aan te neem dat dit vir Maria en Josef 'n fees was om Jesus in die węreld te bring. Kyk 'n bietjie uit 'n moderne oogpunt uit...
...Die 2de en laaste episode in die gripping GWM series. Die punkband, "Die Wyse Manne", is oppad om Jesus te soek, maar hak vas by Herodus Records. Josef en Maria is steeds kwaad vir mekaar. Sal hulle dinge kan oppatch?
NeoGen: Kerk vir 'n Nuwe Generasie (c)
Ons nuutste tema by NeoGen is 'Hartklop', waar ons kyk na die manier hoe mens se verhouding met God begin en kan groei van daar af. Hierdie een het gegaan oor die kerk as 'n familie